Sonnigdal Rooibos Boegoe |
 |
|

Een combinatie van rooibos met het heilzame Kaapse kruid Boegoe. Heeft de geur en smaak van zwarte bessen en pepermunt
Rooibos het sy oorsprong in die landelike omgewing van Suid-Afrika
se Sederberge - daar waar die lug nog vars is en kristalhelder
riviere deur die vallei kronkel. Die heilsame elenskappe van
natuurlike Rooibos (letterlik 'n rooi bossie) is reeds vir eeue
aan die plaatslike bewoners bekend maar is eers onlangs deur
die res van die wêreld ontdek. Vandag word dit alom deur
wetenskaplikes en verbruikers aanbeveel. Smaaklike Sonnigdal
Rooibos is ryk aan natuurlike vitamines en minerale. Dit is
van natuur kafeien-vry, laag in tannien en bevat geen kleur-
of preseveermiddels nie.
Bereiding van een perfect kopje Sonnigdal Rooibos thee>>

|